Dié Gesprek: Bytjies, blommetjies en kosbare lewens
R195.00
Dié Gesprek: Bytjies, blommetjies en kosbare lewens is ‘n volkleur geïllustreerde kinderboek geskryf met die doel om ouers te help om met hul kinders oor seks te praat. Met wenke vir ouers en ‘n woordelys ingesluit, dien hierdie boek as ‘n hulpmiddel vir ouers om dié praatjie op ‘n onstpanne, prettige en geselserige trant te benader. Dit is só ontwerp om deur ’ ouer of versorger aan ‘n kind voorgelees te word.